South African Journal of Physiotherapy (Mar 1978)

Amputee management in Groote Schuur hospital: Problems in using a team approach

  • J. W. North,
  • D. W. Stuart

DOI
https://doi.org/10.4102/sajp.v34i1.1168
Journal volume & issue
Vol. 34, no. 1
pp. 5 – 7

Abstract

Read online

Die prosedure wat gevolg word deur die kliniek span in die aanpassingsprogram van ’n pasient wat ’n ledemaat verloor het, word bespreek. Die voorstelle vir ’n gebruiksaanwysing by die kunsledemaat word uiteengesit. Die rol van elke spanlid word ook oorweeg. Voorligting is van uiterste belang. Probleme eie aan pasiënte in die Kaapse Skiereiland word ondersoek.