Scientia Militaria (Feb 2012)

DIE REPUBUEK VAN SUID-AFRIKA IN 'N VERANDERDE WÊRELD VAN DIE TAGTIGER JARE

  • Editorial Team Militaria

DOI
https://doi.org/10.5787/8-2-788
Journal volume & issue
Vol. 8, no. 2

Abstract

Read online

In die sestiger- en sewentiger jare het die Republiek van Suid-Afrika alreeds te kampe gehad het 'n vyandige wêreld wat geeis het dat die blanke regering vervang moet word met 'n swart meerderheidsregering. Die verskil in siening hoe dit teweeggebring moes word, het daarin gele dat die Kommuniste en Afrikastate dit wou bewerkstellig deur geweld, terwyl die Republiek se Tweede wêreldoorlog se bondgenote dit deur middel van onderlinge kommunikasie wou bewerkstellig. Vir die tagtiger jare bly die metodiek van die Kommuniste en Afrikastate dieselfde, terwyl, met die Verenigde State van Amerika se nuwe Carter-administrasie aan die voorpunt, daar by die Weste 'n dramatiese verandering ingetree het. Dit is hierdie verandering wat vir die Republiek 'n totaal veranderde wêreld skep en wat 'n meer noukeurige ontleding regverdig.

Keywords