Scientia Militaria (Feb 2012)

BIBLIOGRAPHY OF SOUTH AFRICAN HISTORY 1978-1989

  • A. Van der Westhuizen

DOI
https://doi.org/10.5787/23-3-305
Journal volume & issue
Vol. 23, no. 3

Abstract

Read online

‘n Hardeband omslag asook bindwerk van goeie gehalte is faktore wat verseker dat hierdie publikasie 'n lang raklewe behoort te hê. Soos blyk uit die inleiding is hierdie bibliografie 'n uitbreiding op 'n vroeëre soortgelyke werk getiteld South African History and Historians: A Bibliography deur C.F.J. Muller ea. Gesien teen die feit dat hierdie bibIiografie reeds in 1979 verskyn het is A Bibliography of South African History 'n tydige publikasie van die nuutse beskikbare sekondêre bronne oor Suid-Afrikaanse geskiedenis.

Keywords