Lexikos (Oct 2011)

A. Moerdijk en R. Tempelaars (redactie). Van A tot Z en verder ...: Lezingen bij de voltooiing van het WNT

  • Gerhard van Wyk

DOI
https://doi.org/10.5788/11--862
Journal volume & issue
Vol. 11

Abstract

Read online

In die voorwoord vermeld die redaksie dat die bundel saamgestel is uit lesings wat tydens 'n simposium ter viering van die voltooiing van die Woordenboek der Nederlandsche Taal (WNT) gelewer is. Dié feesgeleentheid het op 3 Desember 1998 in Antwerpen plaasgevind, en is deur die Instituut voor Nederlandse Lexicologie (INL) georganiseer. Tydens hierdie simposium het drie hoofredakteurs, drie vakkundiges en twee skrywers as sprekers opgetree.