Scientia Militaria (Feb 2012)

C. M. BAKKES: Die Britse Deurbraak aan die Benede Tugela op Majubadag 1900

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/4-4-912
Journal volume & issue
Vol. 4, no. 4

Abstract

Read online

Wie die bronnelys van kmdt dr Bakkes se proefskrif nagaan, kom sterk onder die indruk van die groot hoeveelheid bykans onaangeroerde bronnemateriaal wat daar, sowel in ons eie land maar veral in Engeland, met betrekking tot die Anglo-Boereoorlog bestaan en wat Ie en wag om deur huidige en toekomstige navorsers verder ontgin en verwerk te word.

Keywords