In die Skriflig (Jun 1982)

Die plek van geloofsekerheid in die prediking, pastorale sorg, Evangelisasie en sending in die lig van die verkiesing van God

  • J. A. van Rooy

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v16i61.1155
Journal volume & issue
Vol. 16, no. 61
pp. 2 – 19

Abstract

Read online

As ons nie aan die ewige, soewereine uitverkiesing van God geglo het nie, sou ons ook nooit sekerheid van ons saligheid kon gehad het nie, tensy ons dit moes soek in die twyfelagtige versekering van spesiale openbarings,wat vanweë die subjektiewe aard daarvan tog nog altyd aan twyfel onderworpe sou moes bly.