Curationis (Sep 1981)

Die versorging van ons pasiente vanuit ‘n sielkundige oogpunt - feit of legende

  • A.M. Venter

DOI
https://doi.org/10.4102/curationis.v3i4.301
Journal volume & issue
Vol. 3, no. 4
pp. 49 – 51

Abstract

Read online

Vanweë die feit dat daar tot dusver weining indien enige navorsing in die R.S.A. gedoen is oor die sielkundige versorging van ons pasiente, is dit onmoontlik om ’n bepaalde standpunt in te neem t.o.v. die feit of dit ’n legende is al dan nie.