Scientia Militaria (Feb 2012)

Suid-Afrika in Korea, Nov 1950-Oktober 1953

  • A.M. Steinmann

DOI
https://doi.org/10.5787/17-1-442
Journal volume & issue
Vol. 17, no. 1

Abstract

Read online

As 'n stigterslid en staatmaker van die Verenigde Nasies in sy vormingsjare, het die Suid-Afrikaanse Regering op 4 Augustus 1950 besluit om sy gewig in te gooi ter ondersteuning van Suid Korea in sy stryd teen Noord-Korea en Rooi China.

Keywords