Koedoe: African Protected Area Conservation and Science (Dec 1982)

Die invloed van veldbrand op bewegingspatrone van Wildsbokke in die Golden Gate- Hoogland Nasionale Park

  • P. T van der Walt,
  • L. J van Zyl

DOI
https://doi.org/10.4102/koedoe.v25i1.599
Journal volume & issue
Vol. 25, no. 1
pp. 1 – 11

Abstract

Read online

Die reaksie van die belangrikste boksoorte in die Golden Gate-Hoogland Nasionale Park ten opsigte van die benutting van gebrande veld is nagegaan. Dit toon dat 'n brandprogram soos dit deur die landbou- owerhede voorgeskryf word vir die suurvelddele, 'n voordelige veldbestuursmaatreel in 'n nasionale park kan wees waar van die ander bekende praktyke nie toegepas behoort te word nie. The reactions of the more prominent ungulates in the Golden Gate Highlands National Park with regard to their utilization of burned veld were traced. The indications are that a burning programme, as advocated by the agricultural authorities for sourveld regions could be of great benefit to effective veld management in a national park where some of the more familiar practices should not be implemented.