Verbum et Ecclesia (Sep 1983)

Die roeping en identiteit van die evangeliedienaar

  • A. J. Smuts

DOI
https://doi.org/10.4102/ve.v4i1.1294
Journal volume & issue
Vol. 4, no. 1
pp. 59 – 68

Abstract

Read online

Aanleiding tot die keuse van hierdie tema was 'n gesprek met 'n jong predikant wat slegs enkele maande tevore sy milit�re diensplig voltooi het. Hy het een en ander te vertel gehad omtrent sy ervaringe gedurende hierdie tyd. Dit is natuurlik moontlik om as dienspligkapelaan diens te doen sonder om werklik na aan die manskappe vir wie jy verantwoordelik is, te kom.