In die Skriflig (May 1971)

Die Gereformeerde Ekumeniese Sinode te Amsterdam 1968 en die vrou in die amp

  • B. Spoelstra

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v5i17.935
Journal volume & issue
Vol. 5, no. 17
pp. 33 – 42

Abstract

Read online

Die O.T. noem enkele uitsonderlike gevalle waar vroue as profetesse of koningin-moeders opgetree het, maar gee geen afdoende getuienis ‘about the question whether woman in the Christian church has to be excluded from a clerical function or not’. Die slotsom is eerder: ‘In general women did not have any official function in the time of the Old Testament’.