In die Skriflig (May 1989)

Ds. Jan Lion Cachet as sendingman

  • H. A. Louw

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v23i92.840
Journal volume & issue
Vol. 23, no. 92
pp. 40 – 47

Abstract

Read online

Ds. Jan Lion Cachet het as predikant, voordat hy professor aan die Teologiese Skool te Burgersdorp geword het, in die jong Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika groot invloed ten opsigte van die sendingsaak uitgeoefen. Aangesien hy afkomstig was uit die kringe van die Reveille in Nederland, waar sendingwerk feitlik dié kenmerk van die ware kerk was, kan mens verstaan dat hy ’n groot voorstander van die sending was.