Health SA Gesondheid: Journal of Interdisciplinary Health Sciences (Jul 2012)
Factors influencing access to pharmaceutical services in underserviced areas of the West Rand District, Gauteng Province, South Africa
Abstract
The study examined demographic and socio-economic factors that may influence pharmaceutical services (PS) in underserviced communities of the West Rand District, Gauteng Province, South Africa. A quantitative survey was conducted using structured questionnaires administered to the general public (n = 2014) in Bekkersdal, Kagiso, Mohlakeng, Munsville and Diepsloot townships. The questionnaire explored demographic details, employment and education status, income levels, payment methods and convenience of services. Of the respondents, 54.0% were women, 52.0% were unemployed; 65.0% had secondary education or higher and > 70.0% had no income or earned 70.0% het geen inkomste of verdien < R1000 p.m. Werkloosheid was hoër onder vroue, ongeag van vlak van opvoeding. Slegs 13.9% van die respondente het mediese fonds-lidmaatskap. Mediese fonds-lidmaatskap beïnvloed die keuse van gesondheidsverskaffer, maar toegang tot die apteekdienste is nie geraak deur mediese fonds-lidmaatskap nie. Mediese fondslede was egter meer in staat om te betaal. Die keuse van ‘n verskaffer is deur indiensneming- en opvoedingstaus beïnvloed, met die meeste van die respondente wat werksaam was (66.0%) en die meer opgevoedes (64.4%), wat ‘n apteker of ‘n algemene praktisyn verkies het. Ten opsigte van die apteker se geslag het 47.5% van die respondente geen voorkeur gehad nie, 27.6% het manlike aptekers verkies, terwyl 24.9% vroulike aptekers verkies het. Mans met voorkeure het manlike verskaffers verkies (77.0%), en vroulike respondente het vroulike verskaffers verkies (69.3%). Respondente met geen formele opleiding, en diegene met ‘n lae of geen inkomste het hoër geslagsvoorkeur resultate getoon. Toegang tot FD is beïnvloed deur geslag, ouderdom, gesinsinkomste en vlak van opvoeding. Mediese fonds-lidmaatskap daarenteen het geen beduidende invloed op die toegang tot FD gehad nie, maar wel op die vermoë om te betaal. Hierdie faktore moet in ag geneem word deur diegene wat belangstel om FD in soortgelyke gebiede te verskaf.
Keywords