South African Journal of Physiotherapy (Mar 1979)
South African sports association for paraplegics and other physically disabled
Abstract
Sport vir gestremdes staan onder beheer van die Suid- Afrikaanse Sport Assosiasie vir Parapleë en Ander Liggaamlik gestremdes. Sport soorte ingesluit word genoem, die geskiedenis van sport vir gestremdes word kortliks geskets en die prestasies van Suid-Afrikaanse sportlui op die gebied word bespreek. Kompetisie met normale sportlui vind nou ook plaas.