SA Journal of Industrial Psychology (Jun 2000)

Die verband tussen lokus van beheer en werkstevredenheid by senior polisiepersoneel

  • S. Rothmann,
  • A. M. Agathagelou

DOI
https://doi.org/10.4102/sajip.v26i2.703
Journal volume & issue
Vol. 26, no. 2
pp. 20 – 26

Abstract

Read online

Job satisfaction is a complex variable and is influenced by situational factors of the job environment as well as dispositional characteristics of an individual. The aim of this study was to determine the possible relationship between locus of control and job satisfaction. The Locus of Control Questionnaire and Minnesota Satisfaction Questionnaire were administered on 101 senior police members in the North West Province. The results of the empirical study confirm a correlation of large effect between locus of control (combination of internal control, external control and autonomy) and job satisfaction of senior police personnel. A moderate negative correlation was also found between an external locus of control and the job satisfaction of senior police personnel. Opsomming Werkstevredenheid is n komplekse veranderlike en word beinvloed deur situasionele faktore in die werksomgewing, asook disposisionele eienskappe van 'n individu. Die doel van hierdie ondersoek was om die moontlike verband tussen lokus van beheer en werkstevredenheid te bepaal. Die Lokus van Beheer-vraelys en Minnesota Tevredenheidsvraelys is op 101 senior polisiepersoneellede in die Noordwes-Provinsie afgeneem. Die resultate van die empiriese ondersoek dui aan dat daar 'n verband van groot effek tussen lokus van beheer (interne beheer, eksterne beheer en outonomie) en werkstevredenheid van senior polisiepersoneel bestaan. 'n Matige negatiewe verband is ook tussen 'n eksteme lokus van beheer en werkstevredenheid van senior polisiepersoneel gevind.

Keywords