Health SA Gesondheid: Journal of Interdisciplinary Health Sciences (Oct 2001)
Die invloed van borsmelkverrykers op die groei van lae geboortemassa-babas
Abstract
The feeding of low birth weight babies remains a challenge. Mother’s milk is deficient in protein, calcium, magnesium and phosphate. Opsomming Die voeding van lae geboortemassa-babas bly ‘n uitdaging. Moedersmelk het, onder andere, tekorte in proteïne, kalsium, magnesium en fosfaat wat aanvulling noodsaaklik maak vir die lae geboortemassa-baba om optimaal te kan groei. *Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.