Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Feb 1977)

Kroniek roeping: ‘toneel’ of werklikheid?

  • Editorial Office

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v42i2.1199
Journal volume & issue
Vol. 42, no. 2

Abstract

Read online

Enigiemand wat praat van ’n krisis in ons tyd sal aan die gemecn- skap tot wie hy horn rig, ’n guns bewvs as hy hom dccglik verge - wis van die staanplek wat hy innecm tecnoor die afloop van die krisis. Wanneer ’n krisis beskryl word as „die beslissende wending van ’n saak”, dan is dit duidelik dat die krisis slegs deel is van ’n proses. Die krisis is die punt waar die wending hom moct begin afwen. lets moet begin verander. Al sal alle uiterlike omstandig- hede ook uiteindelik presies dieselfde wees as voorheen, sal ten minste die diepte en die intensiteit van die belewing daarvan nie meer dieselfde kan wees nie.