Scientia Militaria (Feb 2012)

Die Imperiale militêre beleid ten opsigte van Suid-Afrika (1908-1910)

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/3-2-946
Journal volume & issue
Vol. 3, no. 2

Abstract

Read online

In Militaria 1/4 (1969) is, met betrekking tot die vooruniale tydperk, besonderhede verstrek aangaande 'n aantal geheime militere konferensies wat in 1907, 1908 en 1909 in ons land gehou is, ten einde interkoloniale militere samewerking in Suider-Afrika te probeer bevorder'.

Keywords