Scientia Militaria (Feb 2012)

Op Brandwag - Drie eeue militêre geskiedenis van Suid-Afrika

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/1-3-979
Journal volume & issue
Vol. 1, no. 3

Abstract

Read online

Die begin, aan die suidpunt van ons land, was beskeie maar doelgerig. 'n Aantal staatsmakers, bouers en toekomstige statestigters het gekom om te bly. Hulle was met 'n vaste wil besiel om moontlike buite- of binnelandse bedreigings die hoof te bied om op die wyse, onder die voortdurende leiding van die Allerhoogste, die take te kan uitvoer en volbring wat aan hulle opgedra is.

Keywords