Curationis (Sep 1979)

The Neonatal Unit

  • Elaine Wilson

DOI
https://doi.org/10.4102/curationis.v2i1.401
Journal volume & issue
Vol. 2, no. 1
pp. 4 – 7

Abstract

Read online

Die neonatale eenheid behoort só beplan te wees dat dit onnodige toegang uitskakel. Dit behoort verskillende versorgingsafdelings te he om vir verskillende vlakke intensiewe verpleegsorg voorsiening te maak. Gespesialiseerde sorg word verkieslik in ’n groot enkelkamer verskaf, maar opnames in die afdeling behoort eers in ’n afsonderlike kamer aandag te kry. Hulpdienste behoort binne die neonatale eenheid of in die onmiddellike nabyheid van die neonatale intensiewe sorgeenheid geplaas te wees. Om die spanning van die versorging van ernstig sieke pasgeborenes te verminder, is voldoende personeel nodig, en bewakingstoestelle behoort as hufp aan die versorgers verskaf te word. Met die oog op die gespesialiseerde aard van die werk in ’n intensiewe versorgeenheid, behoort personeel die regte opleiding daarvoor te kry.