Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1950)
Jesus en die Kanon van die Ou Testament.
Abstract
Die saak kan kort en klaar afgehandel word met die opinerklike enbetekenisvolle woord van Jesus waar Hy sê : ............ en die Skrif kan nie gebreek word nie” (Johannes 10: 35). Hier word absolute gesag nie alleen aan die Ou Testament as geheel toegeken nie, maar ook aan ’n besondere Ou-Testamentiese teks (Psalm 82: 6b=Johannes 10: 35A).“‘Maar dit is tog nodig om dié algemene stelling in besonderhede te ondersoekten opsigte van die volgende sake.