Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1954)
Die teologiese skool gedurende die jaar 1953.
Abstract
Die verbygegane jaar was in meer as een opsig ’n jaar wat in die annale van ons inrigting met besondere letters aangeteken sal staan. Dit was ’n jaar van groot hoogtepunte en van donker dieptepunte.