Literator (May 1985)

Karakterisering, tema en visie in <i>Klawervyf</i> van Elsabe Steenberg

  • B. van der Westhuizen

DOI
https://doi.org/10.4102/lit.v6i2.906
Journal volume & issue
Vol. 6, no. 2
pp. 2 – 13

Abstract

Read online

Een van die belangrikste oorwegings waarom Klawervyf — wat in 1976 met die J.P. van der Walt-prys bekroon is — as 'n besonder verdienstelike jeugverhaal beskou kan word, is die bydrae van die karakterisering tot die diepte van die visie in die verhaal.