Koers : Bulletin for Christian Scholarship (May 2021)

Die Bittereindervrede van 31 Mei 1902: ‘n Histories-etiese Perspektief

  • Pieter Johannes Strauss

DOI
https://doi.org/10.19108/KOERS.86.1.2490
Journal volume & issue
Vol. 86, no. 1

Abstract

Read online

Opsomming Die Bittereinderboere wat die Britte in die laaste deel van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) die stryd aangesê het, het nie ‘n konsensus gehad oor die aard van ‘n bittereinde nie. Onder die – vir hulle – moeilike omstandighede in die laaste fase van die oorlog het vredesamesprekings wat tot die onder tekening van ‘n vredesverdrag op 31 Mei 1902 sou lei, ‘n besef onder die 60 afgevaardigdes van die Boere geskep dat dit nou die einde van die bittereinde is. Hierdie besef word binne ‘n Christelik-historiese en etiese perspektief bespreek. Abstract The die-hard peace of the 31st May 1902: a historical ethical perspective The remainder of Boers fighting the last part of the Anglo-Boer War (1899-1902), are known as the die-hards. However, the characteristics of a die-hard or bitter end were not defined or uninamously recognized by the Boers. In the circumstances of April-May 1902 peace talks began and led to the signing of a peace treaty on 31 May 1902. In the development of the discussions among themselves a realisation was reached by the vast majority of the 60 Boer delegates that this was inevitably the end of the bitter end: the die-hard end. This realisation is discussed within a Christian historical and ethical perspective. https://doi.org/10.19108/KOERS.86.1.2490

Keywords