Social Work/Maatskaplike Werk (Aug 2008)

DIE AFWENDING (DIVERSION) VAN VOLWASSENES EN VEREISTES WAARAAN SOGENAAMDE WENSLIKHEID VAN VERVOLGING-VERSLAE MOET VOLDOEN

  • Elizabeth Vergottini,
  • Mike Weyers

DOI
https://doi.org/10.15270/44-3-242
Journal volume & issue
Vol. 44, no. 3
pp. 1 – 17

Abstract

Read online

Die misdaadprobleem en oorvol korrektiewe sentra waarmee Suid-Afrika worstel, vereis kreatiewe oplossings. Een hiervan is die afwending (diversion) van volwassenes. Dié opsie behels basies die kanalisering van prima facie-sake, met of sonder voorwaardes, weg van die strafregtelike sisteem af (Badenhorst & Conradie, 2004:115). Dit bied nie net aan beskuldigdes die geleentheid om sonder ’n skuldigbevinding in die gemeenskap te rehabiliteer nie, maarverlig terselfdertyd die druk op korrektiewe sentra.

Keywords