In die Skriflig (Jun 1984)

Die verhouding van Ou en Nuwe Testament

  • L. Floor

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v18i69.1214
Journal volume & issue
Vol. 18, no. 69
pp. 26 – 37

Abstract

Read online

Wie ’n ondersoek wil instel na die verhouding tussen die Ou Testament en die Nuwe Testament betree ’n studieveld wat so breed is dat ’n mens dit onmoontlik in sy geheel kan oorsien.