Scientia Militaria (Feb 2012)

ARBITRASIE TYDENS DIE ANGLO-BOEROORLOG

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/5-2-889
Journal volume & issue
Vol. 5, no. 2

Abstract

Read online

DIE 1899-KONVENSIE VAN DEN HAAGDie idee van 'n internasionale vredesbyeenkoms het in 1898 vanaf Russiese kant gekom. Op 24 Augustus 1898 het die Russiese minister van Buitelandse Sake in die naam van tsaar Nicholas II 'n brief aan aile diplomatieke verteenwoordigers in St. Petersburg gerig waarin 'n vredeskonferensie voorgestel is.

Keywords