Scientia Militaria (Feb 2012)

Die internationale Buren- Agitafon 1899-1902.

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/5-4-878
Journal volume & issue
Vol. 5, no. 4

Abstract

Read online

Haitung der Offentlichkeit und Agitation zugunsten der Buren in Deutschland, Frankreich und den Niederlanden wahrencl des BurenkriegesDriekwart eeu skei ons van die Tweede Anglo- Boereoorlog en ongetwyfeld sal hierdie feit, sowel in woord as geskrif, nie onopgemerk verbygaan nie. In velerlei opsigte het hierdie botsing, wat oneindig veel meer was as 'n suiwer militêre kragmeting, so diep in die verdele verloop van ons geskiedenis ingegryp, dat elkeen van ons hierdie stryd eenvoudig moet raaksien.

Keywords