Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1964)

Die sin en sintaksis in die Bantoetale

  • J. Breed

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v32i4.1415
Journal volume & issue
Vol. 32, no. 4

Abstract

Read online

Waar ek my ten doel stel om in hierdie rede die soek- lig op die sin en sintaksis te laat val, wil ek dit voorop stel dat die studie uit die aard van die saak alleen daarop gerig kan wees om die riglyne vir ’n sintaktiese beskrywing vir die Bantoetale te trek, en nie om ’n volledige beskrywing van die tale se sinsbou te gee nie. Die Departement Bantoetale het ’n tweeledige taak, nl. ’n praktiese en ’n akademiese; om die rede is die onderhawige probleem ’n dringende.