Scientia Militaria (Feb 2012)

IMPERIALISME EN NASIONALISME KERNGESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA

  • J.E.H. Grobler

DOI
https://doi.org/10.5787/8-4-771
Journal volume & issue
Vol. 8, no. 4

Abstract

Read online

Professor Duvenage, die Hoof van die Departement Geskiedenis aan die Universiteit van Wes-Kaapland, lewer met hierdie studie 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse geskiedskrywing oor Suid-Afrika. Die inhoud is nie gegrond op 'n sintese van primere bronne nie, en daar word ook nie nuwe feite vir die eerste keer gepubliseer nie. Wat aangebied word is 'n nuwe interpretasie van reeds bekende gegewens: 'n hedendaagse historikus se hervertolking van feite wat deur talle voorgangers aan die lig gebring is.

Keywords