Scientia Militaria (Feb 2012)

DIE FAKTORE WAT LEERSUKSES BEVORDER

  • C. Loedoff

DOI
https://doi.org/10.5787/9-4-730
Journal volume & issue
Vol. 9, no. 4

Abstract

Read online

Daar is verskeie faktore wat leersukses bevorder. Hierdie faktore sluit in die kognitiewe faktore, dit wil sê faktore wat 'n rol speel in die aanleer van kennis, affektiewe faktore, dit wil sê faktore wat te doen het met gesindhede en wat ook nou gekoppel is aan die kognitiewe faktore en laastens onderwysfaktore, dit wil sê faktore wat 'n spesifieke rol in die onderrigsituasie in die klas speel. Vervolgens sal die faktore wat in hierdie drie groepe val, behandel word.

Keywords