Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1960)
Afrika die Onbekende. Konstitusionele ontwikkelinge in Basoetoland
Abstract
Basoetoland is tussen breedtegrade 28° 35’ en30° 40’ S. en lengtegrade 27° en 29° 30’ O. geleë. Die gebied is geheel en al omring deur die Unie van Suid-Afrika: aan die weste- en noord ek antword dit begrens deur die Oranje-Vrystaat, aan die suidekant deur die Kaapprovinsie en aan die oostekant deur Natal en Griekwaland-Oos.