Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1960)

Quo Vadis, opvoeder.

  • B. C. Schutte

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v28i3.1541
Journal volume & issue
Vol. 28, no. 3

Abstract

Read online

Mens kan nie help om op die vooraand van die Republiek ernstig aan die dink te gaan oor die toekomstaak wat daar vir ons op elke terrein wag nie. Daarom kry ons dan ook orals die spekulasies van politici, van spesialiste op verskillende terreine, van swartgalliges en aupra-optimiste, van heils- en onheilsprofete.