In die Skriflig (Jun 1986)

'Bavinck oor kerkeenheid'

  • J. H. van Wyk

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v20i79.1285
Journal volume & issue
Vol. 20, no. 79
pp. 43 – 44

Abstract

Read online

Dit is opvallend hoe aktueel die Nederlandse Gereformeerde dogmatikus, Herman Bavinck, steeds bly. (Onlangs is sy Dogmatiek, waarvan deel I in 1895 verskyn het, herdruk!) Natuurlik hang dit alles met ’n wye reeks faktore saam, nie die minste nie met Bavinck se teologiese kwaliteit en veral integriteit. Hy was nie iemand wat met goedkoop antwoorde tevrede was nie en het veral baie nou by Calvyn aangesluit — hoewel daar by hom ook soms skolastiese gedagtes voorkom.