In die Skriflig (May 1981)

Calvyn se kerkreg en invloed op kerke in Suid-Afrika

  • B. Spoelstra

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v15i59.742
Journal volume & issue
Vol. 15, no. 59
pp. 4 – 23

Abstract

Read online

Tradisioneel is gesê dat Calvyn die vader van die Presbiteriale en selfs van ’n Presbiteriaal Sinodale kerkregering was. In ons tyd word weer betoog dat hy ’n episkopaalse kerkregering voorgestaan het (vgl. bv. R. Boon, Apostolisch ambt en rejormatie, 1965, Nijkerk). R. M. Kingdon sê nog weer dat die Calvinistiese sinodale kerklike organisasie en dissipline in Engeland sowel as in Frankryk rewolusie geinspireer het.