Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1957)

Die wese van die geloof.

  • P. J. S. De Klerk

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v25i2.1990
Journal volume & issue
Vol. 25, no. 2

Abstract

Read online

Waar ons op 31 Oktober weer dink aan die werk van die Hervorining, daar is dit nodig dat ons weer die aandag vestig op die geloofsworsteling van die manne van die Hervorming. Om daardie geloofsworsteling te verstaan is dit nodig om te let op die wese van die geloof.En om die wese van die geloof te verstaan is dit nodig om eers te let op die geloofsopvatting van Rome.