In die Skriflig (May 1989)

Die Louw & Nida-Woordeboek

  • J. Botha

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v23i92.838
Journal volume & issue
Vol. 23, no. 92
pp. 1 – 23

Abstract

Read online

In Mei 1988 is ’n woordeboek met die titel Greek-English Lexicon of the New Testament based on Semantic Domains onder groot belangstelling van die media en Bybelwetenskaplikes van oor die hele wereld gelyktydig in New York en in Kaapstad vrygestel. Die samestellers van die woordeboek is prof JP Louw van die Etepartement Grieks aan die Universiteit van Pretoria en dr EA Nida van die United Bible Societies in New York.