Scientia Militaria (Feb 2012)

VLIEGOPLEIDINGSKOOL LANGEBAANWEG

  • Sophia Du Preez

DOI
https://doi.org/10.5787/5-4-871
Journal volume & issue
Vol. 5, no. 4

Abstract

Read online

Die vliegop!eidingskool by Langebaanweg het sy oorsprong te danke aan militêre strategie gedurende die periode 1940 tot 1944, toe die oorlog teen Duitsland en Japan en die verskyning (en verdwyning) van beide moondhede se duikbote aan Suid-Afrikaanse kuste, wei 'n bron van kommer was.

Keywords