Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1961)
Verwantskapsbepaling in die Dierkunde
Abstract
Dit is ’n voorveronderstelling van alle natuurwetenskaplike navorsing dat dienatuur, waarvan die mens ook ’n deel uitmaak, nie ’n chaos nie maar ’n ordelikegeheel is. Hierdie ordelikheid word nie deur die mens in die natuur ingedra niemaar kan slegs broksgewys deur waarneming en navorsing uit die natuur geabstraheerword.