In die Skriflig (May 1981)

Enkele gesigspunte met betrekking tot die Nuwe vertaling van die N.T. eksegeties benader

  • J. V. V. du Plessis

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v15i58.736
Journal volume & issue
Vol. 15, no. 58
pp. 45 – 47

Abstract

Read online

Op wetenskaplike gebied het kommentaar oor die nuwe vertaling van die N.T. nog agterweë gebly. Dit kan sekerlik daaraan toegeskrywe word dat bestudering daarvan, veral op eksegetiese vlak, lanksamerhand geskied en geleidelik, selfs oor jare, na vore sal kom. In die lig hiervan sal dit dan ook nog lank duur alvorens ’n indringende waardebepaling daarvan gemaak kan word. Dit kan dus die moeite loon om reedsal met wat tot dusver nagevors is, ’n diskussie te begin oor die pro’s en con’s van die nuwe vertaling.