Tydskrif vir Letterkunde (Apr 2017)
‘Jy is die vertolker’: die lewensloop van Adam Small
Abstract
Imaginative autobiography in The Orange Earth en my kinderdae. The Orange Earth is baie relevant nou met die Waarheids- en Versoeningskommissie. Ek het my jare gelede voorgeneem dat die stuk in Afrikaans oorgesit moet word. Dit mag net wees dat Daniël Hugo nou aan die ding sal werk, want sy siel is ’n digterlike siel. Ek hoop dit kan gepubliseer word, aangesien dit ’n outobiografiese werk is, oor dinge wat my baie seer gemaak het.