Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1956)
Moet ons die sedelike tot 'n funksie beperk?
Abstract
Met besonder belangstelling het ek hierdie geesdriftige en interessante bydrae van dr. Taljaard gelees. My diskussie beperk ek weens plaasruimte tot enkele hoofgedagtes, al sou ek graag op meer ingegaan het.