South African Journal of Physiotherapy (Jun 1978)

Respiratoriese aandoening in kinders

  • J. C. Thom

DOI
https://doi.org/10.4102/sajp.v34i2.1161
Journal volume & issue
Vol. 34, no. 2
pp. 9 – 11

Abstract

Read online

Respiratoriese aandoening in jong kinders en babas is oor die algemeen meer akuut as in volwassenes. Verskeie faktore is hiervoor verantwoordelik. Anatomiese, fisiologiese en immunologiese verskille, asook omgewingsfaktore en die behandelingsmetodes in die verskillende ouderdomsgroepe.