Scientia Militaria (Feb 2012)

INBURGERING VAN NASIONALE DIENSPLiGTIGES IN DIE BURGERLIKE BEROEPSEN GEMEENSKAPSLEWE NA VOLTOOIING VAN HULLE ONONDERBROKE MILITÊRE OPLEIDING

  • Editorial Team Militaria

DOI
https://doi.org/10.5787/8-3-781
Journal volume & issue
Vol. 8, no. 3

Abstract

Read online

Die dringendheid van die aanslag teen die Republiek het meegebring dat die Dienspligstelsel gewysig moes word. Hierdie wysiging bring mee dat Nasionale Dienspligtiges voortaan vir 'n tydperk van twee jaar geïsoleer gaan word van die gesins- en gemeenskapslewe waarvan hulle lid is.

Keywords