In die Skriflig (Jun 1992)

Fokus

  • Editorial Office

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v26i3.1423
Journal volume & issue
Vol. 26, no. 3
pp. 385 – 386

Abstract

Read online

Die oogpunt met hierdie rubriek is om ’n forum te skep waarin artikels van ’n meer populêr-wetenskaplike aard gepubliseer kan word. Artikels wat byvoorbeeld gerig is op die kerklike bedieningspraktyk, pastorale probleemhantering, spesifieke bedieningsfasette, die identifisering van probleemareas in die gemeentelike praktyk ensovoorts, kan in hierdie rubriek geplaas word.