Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1963)

Die rykdom van die Suid-Afrikaanse bodem

  • P.B. Ackermann

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v31i1.1456
Journal volume & issue
Vol. 31, no. 1

Abstract

Read online

Ek is gevra om u binne die kort bestek van veertig minute toe te spreek oor die rykdom van die Suid-Afrikaanse bodern. Die vraag is non eerstens wat ’n mens onder rykdom van liodeni moet verstaan. Volgens die woordeboek beteken rykdom ook welstand of vermoë. Volgens Schumann en andere (1957, 2–3 43 en 51) word rykdom bepaal deur die produksie van kapitaalgoedere en die vermeerdering van kapitaalbates. Elke land se produksiestelsel word beïnvloed deur die aan- of afwesigheid van natuurlike hulpbronne en, aangesien hierdie produksiemiddele gewoonlik van beperkte omvang is. is dit by enige produksie-onderneming essensieel dat die produksie so doeltreffend of ekonomies moontlik gemaak moet word.