Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1956)
Die ekonomiese en kulturele selfstandingheid van die Afrikaner
Abstract
Suid-Afrika het in die afgelope tien jaar ’n enorme ontwikkeling deur gemaak. Hierdie ontwikkeling het oor die algemeen groot voorspoed vir die Unie gebring, maar tegelykertyd is ’n aantal probleme geskep wat vir ’n deel altans, by ’n meer sistematiese beplanning vermy kon gewees het.