Health SA Gesondheid: Journal of Interdisciplinary Health Sciences (Nov 2002)
’n Raamwerk vir die verpleging van die volwasse pasiënt op drukgekontroleerde ventilasie in die kritiekesorgeenheid
Abstract
The nurse functions as an independent practitioner, as part of the multi-disciplinary health team, during the delivery of nursing care to an adult patient on pressure-controlled ventilation in a critical care unit. Opsomming Die verpleegkundige, as onafhanklike praktisyn, funksioneer as lid van die multi-dissiplinêre gesondheidspan tydens die verpleging van die volwasse pasiënt op druk-gekontroleerde ventilasie in die kritiekesorgeenheid. *Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.