In die Skriflig (May 1976)

Die Abba-belewing by Jesus

  • L. Floor

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v10i38.1080
Journal volume & issue
Vol. 10, no. 38
pp. 16 – 26

Abstract

Read online

Ons belewe vandag woelige tye. Nie alleen in die politiek nie maar ook in die teologie. Verskillende rukwinde in die veld van die teologie het ons al geskok. Eers was daar die God-is-dood-teologie van Th. J. J. Altizer e.a. Daarna het soos ’n aandwindjie die teologie van die hoop gekom.