Verbum et Ecclesia (Aug 1984)

Die kerk as draer van die goddelike woord

  • C. J. Wethmar

DOI
https://doi.org/10.4102/ve.v5i2.923
Journal volume & issue
Vol. 5, no. 2
pp. 53 – 59

Abstract

Read online

Waarom word die vraag na die wese van die kerk so dikwels by tussenkerklike samesprekinge gestel? 'n Mens sou hierdie vraag kon probeer beantwoord met die stelling: dit gebeur, onder andere, vanwe� die historisiteit van die kerk.